Modulekode | JNM 464 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die module behels die praktiese implementering van die teorie van die navorsingsprojek. Navorsingskontekste kan werkintegreerde leer en gemeenskapsfokus insluit. Navorsing geskied volgens die voorstel in JNM 461, en ‘n navorsingsverslag word deur die student opgestel onder leiding van ‘n studieleier. Die verslag word assesseer. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App